Ons Maatskappy
Grey Pebbles aanbieding en web ontwerp was oorspronklik begin om Aviation Dimension te besorg met 'n oplossing aan sy aanbiedings behoefdes en web instandhouding. Van die begin af was Grey Pebbles betrokke by die bemarking, ontwikkeling en ander dele van web media. Die aanbiedings oplossing was bedoel vir kliente wat hul web werwe wou aanbied en beheer teen pryse wat kompeterend en in lyn met inetrnasionale standaarde was.
Grey Pebbles wil vandag uitbrei om meer kliente 'n stabiele aanbiedings oplossing en web onderhoud te offer wat gebaseer is in die wereld se pimêre internet kern, terwyl die gemak en luuksheid vir kliente om volle beheer oor hul web media te hê geoffer word.
Grey Pebbles kan vandag ‘n ware optimiserings program offer wat al klaar bewys is. Ons is trots om te sê dat ons vandag ‘n geen – nonsens, gratis aanbieding - en ontwerps oplossing offer wat ondersteun word deur ‘n bekwame optimiserings - en grafieke vermoë.
|