Grey Pebbles Design Studio Finansierings Opsies

Is jy kort van finansies? Nou kan almal die projekte van hul drome in realiteit verander! Lees meer…

By Greypebbles ontwerp ateljee verstaan ons dat besighede baie keer waardevolle kapitaal moet uit sit vir kwessies wat onmiddelik aandag nodig het. Op die ou einde van die dag, veroorsaak dit dat besighede moet terug trek op grafiese en web produkte wat baie belangrik is vir die projek se eind doel. Apart van die veit dat kliente hul voordeel op die kompetisie verloor, verloor ‘n mens dikwels “image” punte. As gevolg hiervan offer ons nou ‘n finansierings opsie op al ons produkte. Met hierdie opsie besluit jy self op terme wat jou benodighede pas.

Verder meer:

  • Finansiering is biskikbaar oor ‘n minimum tydperk van 12 maande, tot ‘n maksimum tydperk soos besluit deur jou.
  • Waneer u die opsie gebruik, ken ons u toe met ‘n onmiddelike 10% afslag op alle kontrakte.

Die finansierings opsie help u om u einddoel te bereik op enige stadium soos u wil. ‘n “Toekenning” afslag word geoffer vir die gebruik van die opsie. Die maandelikse finansieele koste word teen gewerk deur die afslag, wat die opsie die moeite werd maak vir jou benodighede.

Hoekom sal u tweede beste aanvaar as finansiering u kan help om die beste oplossing te vind eerste keer?

Kontak nou een van ons acount managers om meer uit te vind sodat ons u verbeelding in realiteit kan verander!

Tuisblad | Ons Maatskappy | Grey Pebbles Design Studio Finansierings Opsies | Tegniese ondersteuning | Grafiese ontwerp en druk ontwerp | Logo ontwerp en korporatiewwe identiteit | Webwerf ontwerp en promosie | Webwerf “templates” | E-pos “Stationary” en “Emailers” | Korporatiewwe geskenke en klere | Search engine optimisering | “Flash” aanbiedings | Konsepsieule ontwerp | Webwerf aanbieding en E-pos fasiliteite | Webwerf programering en modules | Domein naam registrasie | Klank media | Google Advertensies