Web dienste, Grafieka, Konsepsieule Ontwerp, druk en Hosting. 'n Maatskappy wat strewe om sy kliente se behoefdes te verstaan en wat seker maak dat ons aan kliente se behoefdes voldoen.
Gaan deur ons webtuiste om meer te weet, of nog beter, bel ons om te sien wat ons vir jou en jou maatskappy kan doen. By Grey Pebbles Ontwerp Ateljee is ons passievol oor ons werk en ons vermoe, 'n passie wat sy nuwe tuiste vind in jou produk. Greypebbles Ontwerp Ateljee...Jy verbeel dit, en ons verander dit in realiteit...Dis ons besigheid.
Met 'n wye reeks van vermoens, van web tuistes tot grafika, tot logos, tot web aanbieding en programmering en meer, Grey Pebbles Ontwerp Ateljee is jou een stop ontwerp ateljee en aanbiedings maatskappy wat vir alle industrie sektors sorg. |